Kan julle glo ek is 32 jaar by die CMR, 16 September 1985 begin as maatskaplike werker by Berg-en- Dal Krisis Swangerskapsentrum!!  Vanaf 1988 is ek in die aannemingsafdeling wat beteken dat ek 29 jaar reeds in die afdeling is.  Ek hoop ek kan nog vir so 2-3 jaar my...

read more