ELKE PRINS HET ‘N PAPPA NODIG

ELKE PRINS HET ‘N PAPPA NODIG

Hulle het voor my gesit…  eintlik ‘n mooi prentjie, die mooi blou-oog-vrou,  jonk en verlief.  Hy?  Die aantreklike man met die melkkoffievel en sy arms ryklik versier met met tatoeërmerke wat elkeen hul eie storie vertel, dIe Maatskaplike werker weet ook nou , want...
Meet Neo Mashao

Meet Neo Mashao

My name is Neo Mashao. I was born and raised in Pretoria. I am married with 1 child. I am from a very close knit family. Our family anchors are our grandparents. This is where my life values were instilled.  We were taught to be honest, respectful of people...
Ontmoet Rene Pretorius

Ontmoet Rene Pretorius

Ontmoet Rene Pretorius Rene is een van ons Bestuurders. Sy is 54 jaar oud en is gelukkig getroud met haar steunpilaar van ‘n man Johan Pretorius en het saam twee seuns van 19 en 26. Hoekom maatskaplike werk, Rene? In my matriekjaar (eind- eksamen) het ek nog nie...
YSTERS VAN DIE CMR – MARIETJIE HATTINGH

YSTERS VAN DIE CMR – MARIETJIE HATTINGH

Kan julle glo ek is 32 jaar by die CMR, 16 September 1985 begin as maatskaplike werker by Berg-en- Dal Krisis Swangerskapsentrum!!  Vanaf 1988 is ek in die aannemingsafdeling wat beteken dat ek 29 jaar reeds in die afdeling is.  Ek hoop ek kan nog vir so 2-3 jaar my...
STORY OF HOPE – RUTH

STORY OF HOPE – RUTH

Ruth is a 9 year old girl that was living with her mother and the mother’s boyfriend.  She has a half brother who is 3 years old. Ruth’s biological father is in prison. The school reported the family to the CSC after the mother informed the school that she could not...
STORIE VAN HOOP – MANDIE

STORIE VAN HOOP – MANDIE

Mandie is ‘n pragtige blondekop dogtertjie met die mooiste blou ogies.  Sy is op 4 jarige ouderdom uit haar ouerhuis verwyder nadat haar ouer broer van 9 jaar ‘n selfmoord poging gehad het deurdat hy homself probeer ophang.  Mandie was baie verwaarlolos,  haar hare...