LOUIS TRICHARDT

Die CMR Louis Trichardt se dienste strek al vir meer as 30 jaar in die omgewing.

Daar is ‘n noue band tussen die CMR en die plaaslike gemeentes, besighede

en die publiek.

Ons fokus punte is :

Kinder beskerming, gelukkige gesinslewe te bevorder,
aanleer en motivering van lewensvaardighede, bejaardesorg, armoede verligting en maatskaplike nood.Volskaalse projekte van CMR Louis Trichardt

  • Kospakkies – 2 keer per maand vir tussen 40 – 50 gesinne

  • Klere voorsiening asook ander noodsaaklike items

  • Maatskaplike hulp en berading op aanvraag

  • Kleuterskool: Voorsien skryfbehoeftes, matrasse, komberse, voedsel ens.

  • Netwerke:  Hulpbronne v d gemeenskap – besigheidsmanne, beraders, kerkleiers ens.

  • Om trauma en nood te beheer en te hanteer

  • Blikkies kos projekte

  • Fondsinsamelings:  Golfdae, Lentefees, Road Hoggs ens.

  • Kersfunksies:  Kersfees  ete

  • Kersfees piekniek en uitstappie vir die kinders

  • Kersgeskenke

  • Spesiale kers-ete kospakkies

HOE KAN U BETROKKE RAAK

  • Skenkings van kos en klere

  • Donasies

  • Deur as ‘n vrywilliger helper op te tree

  • Bereidwilligheid tot pleegsorg

  • Voorbidding

  • Deur ons te help, stel u ons in staat om mense hoop te gee, wat in

    wanhoop verkeer.

  • Enige hulp of bydrae kan ‘n groot verskil maak in iemand se lewe !!

“Die wonder is, dat hulle wat die meeste gee, ook die meeste oor het” ! George F Brandt

Contact Us:

Tel & Fax: (015) 516 5115
louistrichardt@cmrn.co.za

PO Box 93
MAKHADO
0920

Munnik street 90A
MAKHADO

Banking details:

NPO Reg No: 001-639

Account Name: CMR Louis Trichardt
Bank: ABSA
Account Number: 1000230029
Branch Code: 334149

Get Involved

There are many ways you can help. Learn more below!

  • Support the Save-A-Child Project

  • Donate Non-money Items

  • Volunteer Your Time

  • Form a Prayer Group

  • Donate” your Birthday

LEARN MORE

FOLLOW US ON SOCIAL MEDIA

CENTRES
OF HOPE

The CMR North operates

through 17 CENTRES OF HOPE,

situated geographically in 3

Provinces (Gauteng,

North-West and Limpopo)

GET IN TOUCH

Head Office

Email: cmr@cmrn.co.za

Tel:  +27 12 460 9272/3/4