(012) 460 9272x2 marketing@cmrn.co.za

March is Social Workers Month

Maart maand word toegewy aan Maatskaplike Werkers en die 15de Maart 2022 vier ons Maatskaplike Werkersdag. Dié tipe werk is nie bloot ń werk nie, maar ń ware roeping – een wat soveel HOOP in menigte lewens insaai. Namens almal van ons – dankie.

We are taking the month of March to Celebrate Social Worker’s Day which falls on 15 March 2022. Social Work is a true calling, and one that brings so much HOPE to many lives – on behalf of all of us – thank you.