(012) 460 9272x2 marketing@cmrn.co.za

News: March 2022

Maart 2022: Voel Goed Nuus / March 2022: Feel Good News Dankie MDSA MDSA Project & Construction Management Pty. Ltd het ‘n gholfdag ten bate van die CMRN gehou en ‘n donasie van R50 000 aan ons organisasie gemaak! Ons woorde skiet kort as dit by ons...

News: March is Social Workers Month

March is Social Workers Month Maart maand word toegewy aan Maatskaplike Werkers en die 15de Maart 2022 vier ons Maatskaplike Werkersdag. Dié tipe werk is nie bloot ń werk nie, maar ń ware roeping – een wat soveel HOOP in menigte lewens insaai. Namens almal van...